+23
Selfsorg in Pretoria SSB

203 Beckette Place

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 333 Beckette Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

203 Beckette Place is 'n selfsorgwoonstel wat gerieflike verblyf in 'n veilige kompleks in Arcadia, Pretoria, bied. Die kompleks is gerieflik naby universiteite, hospitale, ambassades en die Uniegeboue.

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort in die en suite-badkamer.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gatse het ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Die area bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos die Nasionale Natuurhistoriese Museum, botaniese tuine, Loftus Park, geskiedkundige plekke en Loftus Sportstadion.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 54

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 333 Beckette Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Gaste dink 203 Beckette Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

333 Beckette Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d6d76a71396d3d79b5ada911032504895e61c83f90c60e4adc9e65c5bd5d782ec33adff576e331442ab9f0d5a4fbad8a640?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 333 Beckette Street Arcadia 0007 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.748235527176 28.217283986508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang