+25

Hannah @ The Tokyo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hannah @ The Tokyo is 'n luukse toevlugsoord in die hartjie van Kaapstad. Dit is die perfekte plek vir diegene wat gretig is om die stad se vele besienswaardighede te verken.

Hierdie stylvolle woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n knus slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne, toiletware en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n stoof, yskas, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, broodrooster, Nespresso-masjien met kapsules en 'n wasmasjien toegerus is. Die aangrensende sitarea bied 'n knus ruimte om te ontspan en het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n gemeubileerde balkon met 'n uitsig.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Stay Amazing Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 49

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 87 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9eae32c22b8169c3337ea9d81d9cc412b712d5746c589a615fb3dc3bca592003188818bb6ec1575ce376ba8a6d0706c3840c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 87 Loop Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.921946467678 18.418773480893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang