4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Beach Road, Afsaal Holiday Apartment 209, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
209 Afsaal Beach Road Amanzimtoti is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 hoofbadkamer, 1 aparte toilet en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort en die tweede badkamer het slegs 'n wasbak en 'n toilet.
Die sit area het 'n gemaklike rusbank en 'n TV en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Alle breekware en eetgerei word ook voorsien. Die woonstel spog met 'n pragtige see-uitsig.
Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan die kompleks se privaat hek gebruik om toegang tot die strand te kry, by die Toti-winkelsentrum gaan inkopies doen, of Waterworld besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Layla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 21 Beach Road, Afsaal Holiday Apartment 209, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 209 Afsaal Beach Road Amanzimtoti het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Beach Road, Afsaal Holiday Apartment 209, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang