210 Breakers
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
210 Breakers bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 3 slaapkamers, ideaal vir gesinne. Die woonstel is geleë in die Breakers-oord in Umhlanga, met toegang tot die promenade en strand. Die eenheid is 'n privaat woning en eksklusief tot die Breakers-oord. Die woonstel maak oop na die tuine van die oord.
Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort en toilet. Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, leef- en eetarea, wat lei na 'n patio met buitemeubels.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die sitkamer is toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale wat deur die hotel kom. Die woonstel het lugversorging vir daardie warm somersdae.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae. Daar is ondergrondse parkering vir 1 motor. Gaste het volle gebruik van die hotelgeriewe, alhoewel die woonstel privaat besit is. Hotelgeriewe sluit in 'n gimnasium, 'n internet-sitkamer, 'n speelarea vir kinders, 'n salon, putt-putt, 'n restaurant en 3 swembaddens, waarvan 1 verhit is.
Die gewilde Umhlanga-promenade loop 2.5 km van die Breakers-oord tot by die Malindi-kompleks in die suide. Die promenade is ideaal vir 'n rustige stap of 'n draf vir die meer energieke. Die ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 74
Resensies 253
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 210 Breakers het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang