2102 Amanzi
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 55 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
2102 Amanzi is 'n bekoorlike woonstel in Amanzimtoti en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte. Dit is die ideale opsie vir 'n klein gesin of paartjies wat vakansieverblyf stapafstand vanaf die strand soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste deel die tweede badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke. Veilige onderdakparkeerplek agter 'n aftandbeheerde hek is beskikbaar. Daar is ook braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 55 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang