+52

219 on Basden

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 219 Basden Avenue, Centurion, 0571, Gauteng
  • Vanaf R460 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

219 on Basden het 2 selfsorg-eenhede met 'n aparte ingang in die hartjie van Centurion.

Eenheid 7 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer, -kombuisie en -eetarea, asook 'n badkamer.

Hierdie verblyf is naby Unitas Hospitaal en Centurion Mall, waar gaste verskeie winkels kan verken, is slegs 3,7 km vanaf die verblyf. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jantie H
5.0
Vriendelike diens en goeie inligting. Ons het heerlik gebly en daar was geen probleme nie.
Nov 2025
Gustav W
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, rustig, mooi skoon kamer, gerieflik, maklik om te bereik. Ons het verskriklik lekker gebly. Lize, die dame wat ons ontvang het, was vriendel...
Sien meer
Nov 2025
Susan V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon. Soos altyd was alles perfek en netjies. Ons is al familie hier.
Nov 2025
Alexzander D
Gesin met klein kinders
5.0
Stayed one night. Value for money. Just what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Donovan V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerus. Het dit geniet. Lekker rustig.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 113

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 219 Basden Avenue, Centurion, 0571, Gauteng
  • Gaste dink 219 on Basden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 460
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 460
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 460
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 219 Basden Avenue, Centurion, 0571, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb034dab82cdd638ca3a858053ba2184c8ae4e5c6e1e578115dac688f66eacc773e302b0a06ea74b9deaa64f377f4e1d46a37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag (plek vir 2) 103 5 1 5 219 Basden Avenue Centurion 0571 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.833268 28.191597
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang