Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Centurion

4.3 / 5  
volgens 119 resensies
Lees regte resensies van Centurion van 119 geverifieerde gaste.
Indien jy Centurion besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Centurion.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Centurion akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Centurion Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Centurion Akkommodasie

135 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in The Reeds, Centurion

Bedford Manor is 'n selfsorg-woonstel op die eienaar se perseel in Centurion. Die verblyf bestaan uit 2 woonstelle wat individueel versier is. Die solder is 'n moderne selfsorgwoonstel op die boonste verdieping en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion

Jansen House Boutique Manor is 'n geskiedkundige gastehuis met ouwêreldse bekoorlikheid. Dit is in die gegoede en veilige voorstad Irene geleë, en is na aan verskeie sake-distrikte en die vernaamste snelweë. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pierre van Ryneveld, Centurion

Accommodation @ Van's bied bekoorlike selfsorg-eenhede in Pierre van Ryneveld, Centurion. Dit is deaal vir gaste wat gemaklike verblyf naby verskeie geriewe soek. Akkommodasie beskik oor 11 eenhede wat smaakvol ver...

15% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooihuiskraal, Centurion

The Club House Guest House is in Rooihuiskraal, Centurion, geleë en is die ideale wegbreek vir 'n sakereisiger of vakansieganger. The Club House Guest House het slaapplek vir 11 gaste en het 2 selfsorg-eenhede en ...

33% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 686
R1 791
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clubview, Centurion

Kleinkaap Boutique Hotel is in die lowerryke woonbuurt, Clubview, geleë. Dié hotel is stapafstand vanaf Centurion Mall en is net 10 minute vanaf die Centurion-middestad. Verblyf word in 34 luukse kamers gebied. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rooihuiskraal North, Centurion

4 You Self-Catering Accommodation is op Amberfield Crest Sekuriteitslandgoed geleë. Dis ideaal vir sakereisigers, gholfspelers en gesinne vir 'n naweek of sommer in die middel van die week. Dis ook ideaal indien ga...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Pierre van Ryneveld, Centurion

The Hiding Place is 'n eenheid in 'n stil, rustige sekuriteitskompleks in Centurion. Dis heeltemal privaat, met hoë mure en 'n mooi tuin. Daar is slaapplek vir 4 volwassenes en 2 gehalte-kampbeddens met matrasse be...

10% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Aandbloem is 'n gastehuis in Eldoraigne, Pretoria. Dit is in 'n sekuriteitskompleks naby verskeie hoofroetes, sakesentrums in Centurion, Pretoria se middestad, Midrand, Fourways en Sandton geleë. O.R. Tambo-, Grand...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R405
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion

Inyameko BnB is op 'n kleinhoewe in Centurion geleë en bied keurige verblyf. Inyameko BnB spog met bekostigbare basiese verblyf, ideaal vir reisigers wat 'n plek nodig het om hul koppe neer te lê. Verblyf kan bes...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lyttelton Manor, Centurion

Anna's Cottage is in die hartjie van Centurion, in die voorstad van Lyttelton Manor geleë, slegs 850 m vanaf Netcare Unitas Hospitaal. Dié kothuis bied gerieflike verblyf aan 2 gaste en is ten volle toegerus vir '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Centurion akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]