8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Pou Avenue, Aston Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
22 on Pou bied verblyf in die kusdorpie, Astonbaai net buite Jeffreysbaai en die Marina Martinique. Die perseel is 5 km vanaf Jeffreysbaai.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die ander 2 badkamers het storte.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, 2 yskas-vrieskaste, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n kisvrieskas. Die huis het 'n waskamer met 'n wasmasjien, strykyster en strykplank. Die eetarea het sitplek vir 8 en 'n binnebraai. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Daar is 'n kuierarea met 'n pooltafel, tafeltennis en 'n veerpyltjiebord.
Die leefarea lei na 'n lieflike onderdakstoep met 'n piekniektafel en 'n uitsig oor die see.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 22 Pou Avenue, Aston Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink 22 on Pou het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Pou Avenue, Aston Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang