22 Uluwatu
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uluwatu 22, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 958 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
22 Uluwatu is 'n elegante huis op 'n groot en eksklusiewe perseel met 'n welige woud en lieflike uitsigte. Hierdie villa is op die Zimbali Coastal Estate en is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien dit spog met pragtige uitsigte oor die landgoed en 'n lieflike swembad op die perseel.
Dié villa met lugversorging het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste 2 badkamers het elkeen 'n bad en stort en die derde badkamer het 'n bad. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir gaste om maaltye saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Die stapeldeure lei na 'n groot stoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Die stoep lei op sy beurt na 'n lowerryke groen tuin en 'n lekker swembad. Veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis en 2 ekstra parkeerplekke is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Roxanne Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Uluwatu 22, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Port Zimbali Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uluwatu 22, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom