+10

2212 @16onBree

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2212 @16onBree is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in die gesogte 16 on Bree-gebou in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisigers wat die pragtige Moederstad wil verken, aangesien hierdie gebou ook met 'n swembad op die dak spog.

Dié oopplan-woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Dié woonstel het 'n uitsig oor die stad en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus is. Daar is ook 'n ontbytarea met sitplek vir 2 en 'n lessenaar. 'n TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gedeelde dak met 'n gemaklike, sonnige sithoekie, 'n swembad en uitsigte oor die stad.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde369b4049433d9e19ed337bb44ebfebee5cd582b120d7ea1298807f3918f8b33289af913b7b4d6cd0a02ce70cf02975f7cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 16 Bree Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.917364 18.421505
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang