8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 226 Mispel Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
226 @ Mispel is 'n selfsorghuis in Marlothpark in Mpumalanga wat met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende bos spog.
Die huis met lugversorging bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Al die slaapkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. 2 van die en suite-badkamers het elk 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet, en die derde een het slegs 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir ekstra slaapplek.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Buite is daar 'n ingeboude braai, 'n uitsig oor die pragtige tuin en 'n plonspoel.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 226 Mispel Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink 226 @ Mispel het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
226 Mispel Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang