4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 62 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
23 Bronze Beach is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping, geleë in die veilige Bronze Beach-kompleks in Umhlanga. Die kompleks het 'n gemeenskaplike tuin wat maklike toegang tot die strand bied.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met Caesarstone-oppervlakke, 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetkamer bevat 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en stoele. Die sitkamer het lugversorging en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die sitkamer het skuifdeure wat oopmaak na 'n groot oordekte balkon met buite-eetkamermeubels en see-uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 50
Resensies 123
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 62 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 23 Bronze Beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang