+10

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tania S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfek! Baie lekker, skoon en netjies. Ek kon net nie die mikro-golf aan die gang kry nie. Sal volgende keer hulp vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Perfek vir 'n gesin met tieners. 23 on Malan is 'n baie netjiese en praktiese plek vir 'n gesin met twee tieners. Alles was baie netjies en skoon. Ons sal dit weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
23 on Malan
Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien. Julle was great gaste.

Jandra K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Die huis is perfek geleë, baie skoon en netjies en alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly. Geriewe was skoon en baie netjies. Die gasheer het ons baie vriendelik met aankoms ontvang. Ons gesin sal definitief weer gebruik maak van die akkommodasie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
23 on Malan
Dankie, ons het dit geniet en ons hoop om julle gou weer te sien. Julle was uitstekende gaste.

Benjamin William P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Stunning! Secure and safe and very close to the mall. Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
23 on Malan
Thanks, Benjamin, we really enjoyed having you. Please come again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Stefan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

23 Malan Street, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66bd9ac0cc8516ad734b2036f430ccd6640d4c17b6c3c5d5d560dcc13b17d71620e52c8603fcd6c5850ad9c1b8f2b5a81a81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 23 Malan Street Langerug 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6440433 19.4328663
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang