24 on Fuschia
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Fuschia Crescent, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
24 on Fuschia is 'n bekoorlike gastehuis in Welkom, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gemaklike oornagverblyf of 'n ontspannende naweekwegbreek.
Die gastehuis bied 3 moderne en suite-slaapkamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens en sluit 'n privaat badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, lugversorging, 'n lessenaar, mikrogolfoond, TV, privaat ingang, klerekas en kombuisware in. Sommige kamers het ook 'n knus sitarea.
Gaste kan 'n rustige gemeenskaplike tuin, 'n buitelug swembad en 'n gemeubileerde patio geniet, perfek vir ontspanning.
Die gastehuis is gerieflik geleë 153 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe en 3.3 km vanaf die Ernest Oppenheimer Teater, met gratis privaat parkering op die perseel vir ekstra gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ruan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 24 Fuschia Crescent, Welkom, 9459, Vrystaat
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Fuschia Crescent, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang