+14

Oude Highs 3

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 High street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oude Highs 3 is 'n gerieflike en volledig toegeruste selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is in Hermanus, Wes-Kaap. Hierdie lieflike en ideaal geleë woonstel is stapafstand vanaf baie van die Hermanus-geriewe, restaurante, koffiewinkels en skilderagtige staproetes.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, met 'n koningingrootte-bed, voldoende kasspasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Daar is ook 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n eetarea met 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi en 'n veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sura S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar bespreek. Dankie. Die ligging en aard van die verblyf was perfek vir ons behoeftes. Baie sentraal tot al die eetplekke en winkelt...
Sien meer
Nov 2025
Vijay R
Saam met lewensmaat
5.0
Loved it and would definitely stay there again. It was a wonderful and cozy place that was centrally situated. It was wonderful of the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Nizhar G
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Great place and location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Allan W
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Absolutely loved this accommodation, it was a lovely unit in a perfect position.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
J.b. (pikkie) G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Die verblyf was uitstekend. Dis asof die eienaar moeite gedoen het om ons welkom te laat voel. Veilige parkering vir jou voertuig. Uitstekend...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 24 High street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oude Highs 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 High street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc613dcda89b15b21453f60853c2a19749914bf0e82a1c8b0ad7b6fb50dd8f9d7bfcb95ed1d42d1f7c3d78f552fabe1cc65b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 24 High street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.418000350159 19.243608751994
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang