241 OuterSpaces
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 12:00 - 2 Greenlee Boulevard, Unit 241 Greenlee Eco Estate, Sandton, 2090, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
241 OuterSpaces is 'n selfsorgwoonstel in Greenlee Eco Estate in Linbro Park, Johannesburg. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en 'n TV met stroomdienste. Die kamer lei na die balkon. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n gimnasium en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
2.4/5
Patronica Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Greenlee Boulevard, Unit 241 Greenlee Eco Estate, Sandton, 2090, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Greenlee Boulevard, Unit 241 Greenlee Eco Estate, Sandton, 2090, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang