+10
Selfsorg in Umhlanga

25 Bronze Bay

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

25 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf met see-uitsigte. Die woonstel is op die boonste verdieping en word met trappe bereik. 25 Bronze Bay is in die Bronze Bay-strandfrontkompleks in Umhlanga geleë.

Die woonstel het lugversorging en al 3 kamers is op hierdie verdieping. Die eerste en tweede kamers lei elk na 'n balkon met see-uitsigte. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n mooi see-uitsig uit die groot venster en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer is alles op die boonste verdieping en bied mooi see-uitsigte. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV met volle DStv. WiFi word voorsien. 'n Spiraaltrap lei af van die balkon na die swembad en 'n beskutte braai-area. Die swembad word met die woonstel langsaan gedeel.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot onderdak parkeerplek agter 'n hek. Daar is daagliks tussen 18:00 en 06:00 sekuriteit teenwoordig.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 251

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA374e407b871cd87a43e06d1d8c2bb73b9415263ead2f7490dd7c2af1986bc6c69c19eb91d9a15b7280582564f621422c8d5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 52 Lagoon Drive Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.719577388446 31.090618813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang