+17

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Walda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Matriek viering vakansie. Pragtige plek goed ingerig met alles wat jy nodig het. Die WiFi werk nie tans nie, maar geen ander probleme gehad by Tlou Lodge nie. Dis deeglik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tish N
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Place was perfect and ideal for the best bush getaway! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Really enjoyed staying here. Worth the money. It was definitely more than I expected. It was nice having wildlife visits on a daily basis. The house was in tip-top condition apart from the TV remote not working. The WiFi was also not working. Some of the outdoor lights were not working either, although I've seen numerous complaints about this from previous reviews, yet it's still not fixed. The house is located close to the shop and restaurant. Was a really good weekend, with the weather in our favour and finishing off the stay with a game drive before heading home. Will definitely want to stay at 250 Tlou Lodge again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin K
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2026

It was good but could have been better. This was my second visit to 250 Tlou. My first visit was in March 2025 and again in January 2026. Apart from the kitchen being completely redone, there are no other efforts made to fix small things that have been mentioned numerous times in other reviews. Internet not working. TV remote not working. Outdoor light completely broken. Weeds in the front are overgrown; it's actually an eyesore compared to the adjacent houses. The top floor aircon remote is missing. Speaking of aircons, all those filters were disgustingly clogged; we had to clean them. I can tell that the place is not getting the attention it deserves, as I can compare it to our previous stay. I would still recommend it but read the reviews and manage your expectations. Still having a leaking toilet. Shower heads not working properly. It's a matter of time before someone is going to get seriously injured with the slippery tiles by the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Baie gerieflik en kan aanbeveel word. Pragtige huis met alles wat jy nodig het. Die boma wat 'n entjie van die huis af is, was 'n wenner. Ons kleinkind het heerlik met sy fietsie in die binnehof op die plaveisel gery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ross G
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Lekker gerus. Die weer het nie saamgespeel nie. Ons het lekker gerus, maar a.g.v. die reën kon ons nie die geriewe benut nie. Ons is heel tevrede met die eenheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2025

Lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die huisie was gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Die 3 slaapkamers, met elk sy eie volledige badkamer, is regtig gerieflik. Die swembad en boma is 'n heerlike ontspanningsarea. Die houttrappe na die boonste kamer kort dringend aandag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie V
Kort verblyf
4.0
Des 2025

Relaxing, but attention is needed. DSTV had a problem and was fixed relatively quickly. Wi-Fi never worked; although support asked many questions, they never fixed it for the entire time. Both should work and be tested before new guests arrive. The weeds in the paving need removal. The fire pit also needs attention; there are loose bricks and some can get hurt. The toilet was also leaking. The dial on the fridge is broken off, thus you cannot set the fridge. The rain was also not so good, as there is no place to braai underneath a roof. The breakage fee is totally too high.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2025

Goed genoeg. Goeie waarde vir geld. Die eenheid is skoon, maar bietjie vervalle. Die stortkoppe werk bv. nie, ons moes bad. Die water was bruin en modderig, sekerlik van roes of ongebruik. Die grasdak in die boonste kamer is stowwerig, so sleg vir hooikoors. Die matrasse was goed en slaap lekker. Bring eie opwaslappies ens., daar is geen. Ons het ons verblyf met 'n dag verleng en die gasheer was hulpvaardiger daarmee, baie dankie. Hulle neem vir 'n breekdeposito. Wees seker om op te volg vir die terugbetaling. Dit gebeur nie automaties nie, jy kan dus maklik daarvan vergeet. Mabalingwe is 'n lekker vakansie of kort wegbreek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Joel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2496daaf8f4e3809d852a5e1fa9cef746b7d020c9622b4f32afaf98627efc6c5f7b1bf41ed9be6a332add9002a3780eaed1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6) 89 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.822492 28.061524
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang