+41
Selfsorg in Umhlanga

26 Bronze Bay

6 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

26 Bronze Bay bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde duplekswoonstel met 3 slaapkamers en asemrowende see-uitsigte. Die woonstel is geleë in die Bronze Bay-strandfrontkompleks in Umhlanga. 26 Bronze Bay is op die boonste verdieping en word met 'n hysbak bereik.

Die woonstel met lugversorging bestaan uit 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer bied pragtige see-uitsigte, bevat 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede en derde slaapkamers bevat elk 2 enkelbeddens en maak oop na 'n grasperk. Hierdie 2 slaapkamers het toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort en toilet.

Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer op die boonste vlak, met pragtige see-uitsigte. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, sowel as 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met volledige DStv-kanale.

Van die balkon af is spiraaltrappe wat na die swembad lei, wat 'n braai en beskutte area het. Die swembad word gedeel met die duplekswoonstel langsaan.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot onderdakparkering agter 'n hek, en daar is sekuriteit tussen 18:00 en 06:00 daagliks.

Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 is direk aan die eiendom betaalbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Rabia I
Saam met lewensmaat
5.0
Loved everything about 26 Bronze Bay — ocean views from every angle, a luxurious. Our stay at 26 Bronze Bay was nothing short of incred...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Zinhle M
Saam met vriende
5.0
Well worth the money. A perfect place for a coastal holiday. Right on the pristine uMhlanga Rocks beach. Very close to restaurants and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Shantel M
Gesin met klein kinders
4.8
As above. It was truly beautiful. The scene was amazing. Please send me any specials specifically for this place in the future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Samantha B
4.6
Great location, lots of stairs. 26 Bronze Bay is a premium location in Umhlanga, safe, secure and quiet. There is a lift; it is, howeve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Lindy H
Gesin met klein kinders
4.4
Uitstekend! Waarde vir geld! 'n Vakansie vir die boeke! Bronze Bay was vir ons as gesin hemels! Die ligging is perfek, die kamers is netjies en die sk...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 267

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 26 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA883313deec9fde8e03080bd0a141006755c5c536c917508b5b282dd22153f1d424a660e4c83dbb93374f3db14a381d0d154b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 52 Lagoon Drive Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.719596023621 31.09059735582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang