Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elna B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Lekker. Dit was heerlik. Daar was 'n paar kinkels soos die Teflon panne, maar geen plastiek spane nie - die Teflon skuur dis af, so ons kon nie die panne verder gebruik nie. Die wasmasjien was nie gekoppel aan die water nie en te swaar vir dames om rond te skuif. Die alarmknoppie het ook nie gewerk nie, so dit was effe ingewikkeld as mens op vakansie is. Die vorige mense het die yskas se draai knop gebreek, so die laaie het vasgevries aangesien mens nie die temperatuurknop gehad het nie. Ons het dit uitgehaal en kon regkom met net die rakke. Maar Annemie en die personeel van Beach Holidays was fantasties, en die bostaande het nie weggeneem van die pragtige plek en dat ons dit baie geniet het nie! Die swembad was pragtig skoon en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 6 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

26 Colwyn Drive, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA027daef32c6dcd7516061010fda0e6710ea704b69fad70089adc36ca3efe18d54648f92c9adf161c323a7a97ab296b05f9e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 400 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 26 Colwyn Drive Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.4864446 31.2532032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang