Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Sheffield Beach

4.3 / 5  
volgens 32 resensies
Lees regte resensies van Sheffield Beach van 32 geverifieerde gaste.
Indien jy Sheffield Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sheffield Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sheffield Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sheffield Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sheffield Beach Akkommodasie

20 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach

Just Chill bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n kompleks in Sheffield Beach. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, en bied toegang tot die strand via 'n veilighei...

30% af Aanbod!
VanafR6 050
R4 235
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Sheffield Beach

C'est La Vie Beach House is 'n moderne dubbelverdiepinghuis met selfsorg-geriewe in Sheffield Beach, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n vriendegroep of 'n groot gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die s...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sheffield Beach

Seven Acres Beach Cottage is in Sheffield Beach aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal geleë. Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n goed toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer is met '...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sheffield Beach

Rod's View is op die strandfront in Sheffield Beach aan KwaZulu-Natal se Dolfynkus geleë. Die instansie bied see-uitsigte en direkte toegang tot die strand. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede wat elkeen 2 ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sheffield Beach

Stay @ 55 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat ideaal is vir gesinne. Die woonstel se ligging in Sheffield Beach bied toegang tot strande, winkels en restaurante in die omgewing. Die woo...

Vanaf
R3 550
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sheffield Beach

Colwyn Drive Villa is 'n strandvilla wat uitstekend geleë is in Sheffield Beach, aan die Dolfynkus. Hier kan gaste 'n vakansie met ononderbroke uitsigte oor die see en die goue strand geniet. Die huis is uitstekend...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sheffield Beach

The Pool House on the Beach is 'n kothuis op die strandfront in Sheffield Beach, Ballito met slaapplek vir 4 gaste. Die kothuis bied 'n uitsig oor die see en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens. Die b...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sheffield Beach

59 on Gail is in die prentjiemooi Sheffield Beach, net 6 km buite die woelige kusdorp Ballito. 59 on Gail is 'n ruim en gerieflike kamer met genoeg spasie vir 2 gaste. Toegang is via 'n buitetrap en die eenheid het ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 295
R1 036
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach

Villa Royale 710 bied selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in Sheffield Beach, KwaZulu-Natal. Die kompleks is naby die strand en verskeie besienswaardighede. Die woonstel is op die sewende verdieping, is g...

Vanaf
R2 795
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach

On The Rocks is 'n smaakvol versierde selfsorg-woonstel in Sheffield Beach, Ballito. Dié woonstel is op die rotse geleë en bied onbelemmerde uitsigte oor die see. On The Rocks het 3 slaapkamers met slaapplek vir ...

Vanaf
R1 530
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach

Villa Royale is in Colwyn-rylaan in Sheffield geleë, aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal. Villa Royale is 'n residensiële kompleks met streng reëls m.b.t. geraas geleë. Niks meer as 6 gaste word in die woonstel t...

Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach

Villa Royale 402 is 'n drieslaapkamer-selfsorgvakansiewoonstel in Sheffield-strand, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en verskeie doendi...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 120
R1 908
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Sheffield Beach

15 Sheffield Lane is 'n ongekunstelde strandhuis met 5 slaapkamers in Sheffield Beach. Dié huis het 'n volledige uitsig oor die see en bied direkte toegang tot die strand. Daar is slaapplek vir 6 volwassenes en 4 ...

Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sheffield Beach

Julie @ The Beach is in Sheffield Beach langs KwaZulu-Natal en Dolfynkus geleë. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach

Villa Royal 202 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Sheffield Beach. Dié gebou is gerieflik geleë en net 'n paar minute se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die omgewing. Die woonstel is volled...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 120
R952
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach

Villa Royale 303 is 'n vakansiewoonstel wat na die see front in 'n veilige strandfrontkompleks in Sheffield Beach. Villa Royale is 'n residentiële kompleks met streng reëls teen lawaai. Die woonstel bied slaapple...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 765
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach

Villa Royale 1011 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Sheffield Beach-kompleks. Die kompleks is naby die strand, inkopiesentrums en verskeie besienswaardighede. Die woonstel is op die tiende verdieping e...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 320
R1 122
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach

Villa Royale 502 is 'n seefront-vakansiewoonstel in 'n residensiële seefrontkompleks in Sheffieldstrand naby Ballito. Dié prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir gaste opsoek na 'n rustige wegbreek by die s...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 185
R1 007
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach

Villa Royale 703 bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel met 3 slaapkamers wat in Sheffield Beach, KwaZulu-Natal geleë is. Die woonstelkompleks is naby die strand en verskeie besienswaardighede. Villa Royale 7...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 165
R990
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach

Villa Royale 510 is in Ballito in KwaZulu-Natal, 'n area met besienswaardighede soos Thompson's Bay-strand, Holla Trails en Sugar Rush Park. Hierdie selfsorgeenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapk...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Sheffield Beachte sien.

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Sheffield Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Salt Rock blad indien jy na meer Salt Rock akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za