+12
Selfsorg in Table View

26 Manhattan Square

Resensies

1.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
3.0
Veiligheid
2.0
Christo M
Lang verblyf Gesin met tieners
1.8
Jan 2026

Oraait en kan beter. Die kaste en pan is vuil, die pan kan nie eers gebruik word nie. Daar is nie spieëls in die kamers nie. Daar is ook geen glase om uit te drink nie, net wynglase. Die plek is ook op die 2de verdieping, wat nie aan ons genoem is nie. In die kombuisarea is daar kakkerlakke, asook in die een kamer waar ons een kakkerlak gekry het.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Mpfareleni Hamilton
26 Manhattan Square
Beste Christo Dankie dat u u terugvoer met ons gedeel het. Ek is werklik jammer om te hoor van die probleme wat u tydens u verblyf ervaar het. Netheid en gemak is vir ons topprioriteite, en dit is duidelik dat ons nie aan u verwagtinge voldoen het nie. • Die toestand van die kaste, pan en kombuisarea is onaanvaarbaar, en ons het dit reeds met ons huishoudingspan aangespreek om te verseker dat dit nie weer gebeur nie. • Ons is jammer dat spieëls en drinkglase nie in die kamers voorsien is nie, en ons neem onmiddellike stappe om hierdie noodsaaklikhede by te voeg. • Ons vra ook om verskoning dat ons nie duidelik gemaak het dat die eenheid op die tweede verdieping geleë is nie. Deursigtigheid is belangrik, en ons sal ons lys opdateer om toekomstige misverstande te vermy. • Laastens, ons neem plaagbekommernisse baie ernstig op. 'n Professionele plaagbeheerdiens is geskeduleer om te verseker dat die eiendom higiënies en gemaklik bly vir alle gaste. As ek reg onthou, het ons u sleepwa geakkommodeer wat nie betyds aangevra is nie. Ons sou egter u bekommernisse aangespreek het terwyl ons nog by die eiendom was, aangesien ons gevra het of alles reg is en u so gesê het. Daarom is dit ook skokkend dat u nie waardeer dat ons ons uiterste bes gedoen het met wat u nodig gehad het nie. Ons waardeer u terugvoer, aangesien dit ons help verbeter, en ons hoop dat u ons nog 'n geleentheid sal gee om u die hoë standaard van gasvryheid te bied waaraan ons verbind is. Vriendelike groete, Eiendomsbestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.8/5

Mpfareleni
Hamilton ...

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

31 Arum Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdf5e9437f20eed9ebdd878e7d7633fddf828e5f0d9d7d2a2baf3cb4bef1481f1b91fe13423a21ad039c613d4acc9dc93f6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 1 5 1 2 31 Arum Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.821919188779 18.483612918455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang