+36
Selfsorg in Kampsbaai

26 On First

16 gaste

8 slaapkamers

9 beds

9 badkamers

  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 26 1st Crescent Street, Camps Bay, 8004, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

26 On First is 'n unieke selfsorgvilla in die hartjie van Kampsbaai in Kaapstad. Die verblyf het panoramiese uitsigte en bied uitsigte oor die Atlantiese Oseaan.

Hierdie villa bied slaapplek aan 16 gaste in 8 ruim en suite-slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed elk en 3 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Die sewende slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die agtste slaapkamer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, 2 dubbeldeur-yskaste, 'n wynkoeler, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea is elegant en het gemaklike sitplek vanwaar gaste uitsigte in enige rigting kan waarneem. Die eetarea het oorgenoeg sitplek en die eenheid het ook 'n privaat gimnasium en sauna. Gratis WiFi en 'n slim-TV is beskikbaar.

26 on First word daagliks skoongemaak en 'n privaat kok wat unieke Kaapstadse disse maak is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 26 1st Crescent Street, Camps Bay, 8004, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 54 000
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 54 000
per nag (plek vir 16)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 54 000
per nag (plek vir 16)
Bespreek

26 1st Crescent Street, Camps Bay, 8004, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa035c6629e0e1cda4be9bc01b4240cb12924867eb9ef0a74330139e4a0b5b6602bc751845eb6c191992ef36e527d9d1424e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R54 000 per nag (plek vir 16) 26 1st Crescent Street Camps Bay 8004 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9573988 18.3786642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang