Pick your preferred language

English

Afrikaans

+34
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 26 Star Road, Selcourt, Springs, 1559, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

26 on Star is 'n lieflike gastehuis wat oornagverblyf in Springs, Johannesburg bied. Die gastehuis is sentraal en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek.

Verblyf word gebied in 4 kamers met gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke kamer het lugversorging, 'n lessenaar, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Elke kamer het 'n lessenaar en 'n waaier.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad ontspan, by die braai-areas kuier of in die gimnasium oefen. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maylene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 26 Star Road, Selcourt, Springs, 1559, Gauteng
  • Gaste dink 26 on Star het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 480
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 480
per nag (plek vir 2)
Bespreek

26 Star Road, Selcourt, Springs, 1559, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eec1f73f0ed98a2dc8280fcda971c72ead5933c5260637e9e34137228e5dbcd811395cbad3f62229a50d6fbe6d61dbea47d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 26 Star Road Selcourt 1559 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.307870180847 28.451042965153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang