4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
26 The Shades is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Shades-kompleks in Umhlanga. Dié kompleks is net oorkant die pad vanaf 'n paadjie wat na die hoofstrand lei. 'n Gemeenskaplike swembad en 'n braai-area is ook in die kompleks beskikbaar.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad. Elke kamer het 'n plafonwaaier.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en ander toebehore in. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die sitkamer bied toegang tot 'n klein patio met stoepmeubels en ingeboude braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 121
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 26 The Shades het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang