Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 The Shades

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 88

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir 26 The Shades
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Riaan S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Gesin met tieners

Netjiese eenheid wat stapafstand van die strand, winkels en restaurante is.

Ideaal geleë om die voertuig by die huis te los en so bietjie te stap waar ook al jy wil gaan. Die kompleks is rustig en veilig met goed versorgde tuine en swembad. Shades 26 is op die grondvloer naby die swembad en het ‘n mooi uitsig oor die see wanneer ‘n mens op die stoep staan. Die eenheid is pas uitgeverf en baie netjies. Die skoonmakers wat inkom maak seker dat dit so bly. Die enigste probleempie wat ons moes oorkom was die feit dat daar nie ‘n blinding in die kinders se kamer was nie. Ons vermoed die verwers het vergeet om dit terug te hang nadat hulle geverf het. Ons sal beslis weer hier ‘n paar dae wil deurbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Gesin met tieners

We were transferred to another unit San Antonella.

Will gladly go visit there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

26 The Shades se terugvoer

Good day to you,
Thank you for taking the time to send a review, so pleased you enjoyed your stay. Hope to see you soon.
Best Regards,
Renay

26 The Shades
Ce R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ce R
Gesin met tieners

Rustige, bekostigbare wegbreek.

Beveel 26 The Shades aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

26 The Shades se terugvoer

Good day to you
Thank you for taking the time to send a review.
Much appreciated. So pleased you enjoyed your stay at the Shades.
Hope to see you in the near future.
Have a super weekend.
Best Regards
Renay

26 The Shades
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwZGM1Zjg2LTc2NDQtNGMzOC05NDdmLTBlNjBhYzk5ZWVmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 23 Weaver Crescent Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.721529 31.086388
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem