267 Forest Drive
10 gaste
5 slaapkamers
8 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 267 Forest Drive, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
267 Forest Drive is in Nature's Valley, 'n klein dorpie langs die Tuinroete in die Kaap se suidelike kuslyn. Hierdie dorpie lê tussen Soutrivier, die voorheuwels van die Tsitsikamma-berge, die Indiese Oseaan en die Grootrivierstrandmeer.
Die huis bied verblyf aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplankombuis en -leefarea. Op die boonste verdieping is daar 3 slaapkamers, een kamer het 'n dubbelbed en die ander twee kamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en aparte toilet. Die ander twee slaapkamers is op die onderste verdieping. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad en 'n aparte toilet.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea is buite op 'n balkon en het sitplek vir 8 gaste om hul maaltye saam te geniet. Die leefarea het 'n gemaklike rusbankstel en daar is 'n lieflike braai-area vir 'n lekker samesyn.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Dawn Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 52
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 267 Forest Drive, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink 267 Forest Drive het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
267 Forest Drive, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang