24 Glentui
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 732 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
24 Glentui is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Arcadia, Pretoria. Die kompleks is gerieflik geleë naby Loftus Park, restaurante, 'n gimnasium en die Hatfield Gautreinstasie.
Hierdie woonstel met 1 slaapkamer bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer 'n bad met 'n handstort het.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gaste word ook voorsien van gratis WiFi-toegang en veilige parkering op die perseel.
Die omliggende gebied bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, insluitend die Nasionale Museum van Natuurgeskiedenis, botaniese tuine, Loftus Park, historiese plekke en Loftus Sportstadion.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 732 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
732 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang