+27

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Tinderwood Close, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

27 Kauai is 'n pragtige huis op Zimbali Estate in Ballito en bied ruim en luukse selfsorgverblyf. Dis die ideale wegbreek vir gesinne en vriende.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, lugversorging, 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke.

Dié area lei na 'n onderdakstoep met sitplek, braaigeriewe, swembad en 'n uitsigte oor die meer. Gratis WiFi is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Tinderwood Close, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 27 Kauai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Tinderwood Close, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5324788d02697616e65d171373a7eded5ca1d6e6191dcfcb24625de63c76b64ce2da77cf3fe9242d1c7295f8262fa9749720?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Tinderwood Close Zimbali Estate 4439 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.566783 31.187212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang