27 on Waterkant
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Heidi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Opsomming van Resensie
Marzelle T - Apr 2024
Algehele gradering
Diere-vriendelike vakansiehuis met die voordeel van 'n jacuzzi en kuierarea.
27 on Waterkant se terugvoer
Hi Dame,
Baie dankie vir jou gawe terugvoering. Waardeer dit regtig baie. Ons is nog nuut in die gastehuis bedryf en bring die nodige verandering aan wat vriendelike gaste soos jy vir ons noem.
Veilig ry en hoop jy kom kuier gou weer vir ons.
Groete
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Waterkantstraat 27, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom