+71
Gastehuis in Ferreira Town

27 on Waterkant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Freek V
Lang verblyf
5.0
Des 2025

Holiday home with everything you need. We were looking for a large holiday home fit for us as an extended family, consisting of three families, two teenagers, and two young kids. The property catered for all our needs and offered more than one entertainment area, inside and outside, allowing us to relax or take a break from the family. Boogie boards were available for our use and proved a huge winner with the teenagers, while the jacuzzi was a winner at night and when the beach wasn't an option. Our hostess was always available for even the smallest issue. Thank you, you will see us again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
27 on Waterkant
Thank you for your kind review, I very much appreciate it. It was an absolute pleasure to have you as our guests and for being such awesome guests. It would be lovely if you could visit us again. Have a lovely Christmas and New Year.

Sun Desh P
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Perfect. Perfect host, location and accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Great place to stay for a holiday with friends. Fantastic house with great facilities positioned very centrally to everything in Jbay. Would definitely recommend for a group of friends or large family for a fun holiday!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf
4.6
Apr 2026

Dit was wonderlike akkommodasie en daar was soveel om te doen. Broers en susters van wyd en suid het hier saam gekom om as familie te kuier. Ons was eerstens bevoorreg om 'n groot genoeg huis te kry om almal te akkommodeer. Daar was soveel om te doen en die huis het voorsiening gemaak vir verskeie aktiwiteite wat vir almal besig kon hou. Ons het vreeslik lekker gekuier in die huis en sal vir seker weer daar wil kom bly. Die gasvrou was baie hulpvaardig en altyd gewillig om te help met ons navrae. Dit was 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nesdean C
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Die beste wegbreek vir 'n groot groep. Ons het baie lekker gebly. Alles was so mooi stil en 'n stappie van die see af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
27 on Waterkant
Was gaaf om julle sulke vriendelike en netjiese mense te ontmoet. Julle is altyd welkom om weer by ons te kom kuier.

Lisl G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

We will definitely visit again! A wonderful house, perfect for our weekend with a big group of friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
27 on Waterkant
Vriendelike en netjiese gaste. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Dit was aangenaam om julle te ontmoet.

Tessa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Great, clean, comfortable. Really good, the house was nice and clean, and had everything we needed for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
27 on Waterkant
Thank you for your stay at our guesthouse and being such lovely guests, much appreciated.

Christelle W
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Alles wat ons nodig gehad het. Baie lekker gebly en die eienaars was baie behulpsaam en gasvry. So lekker gebly dat ons dit reeds bespreek het vir volgende jaar weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
27 on Waterkant
Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Julle is vriendelike en netjiese gaste - waardeer. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Henk R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Baie goed. Alles in die eienares se beheer het gelei tot puik verblyf. Die karaoke kroeg (reg langs eiendom geleë) met harde musiek op die Vrydag-aand tot diep in die oggendure was egter baie steurend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
27 on Waterkant
Dankie vir die terugvoering. Waardeer. Ek is besig om hierdie aspek met die eienaars van die karaoke plek uit te sorteer. Jammer vir hierdie ontgerief.

Rouxan G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Uitstekende verblyf, koste en ligging. Uitstekende ligging en netjiese verblyf. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
27 on Waterkant
Baie dankie vir julle resensie - waardeer. Julle is lieflike gaste en is baie welkom om weer te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 14)
Bespreek

27 Waterkant Street, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69eb3c010c537fb660e45b526fb57d3e0c64adda113c441ccbbe64372487d4420733123a9ca6c1912596bf5366c67d270507?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 14) 13 5 1 5 27 Waterkant Street Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.037558 24.930329

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang