27 Robbins Road

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen partytjies of geleenthede word op die perseel toegelaat nie.

Geen harde musiek nie, musiek moet teen 22:00 afgeskakel wees.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

'n Daaglikse skoonmaakdiens kan op versoek gereël word. Stel asseblief die gasheer dienooreenkomstig in kennis.

Rook is nie binne die eiendom toegelaat nie, maar buite die huis.

Indien u enigiets tydens u verblyf breek, stel asseblief die gasheer in kennis.

Behandel ons huis as u eie.

Ontspan en geniet u verblyf!

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 27 Robbins Road, Salt Rock, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzMGViMmE0LTRhMDEtNGFjZC04NmM1LTIyOWQzYjQ3NzNmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 22 5 1 5 27 Robbins Road Salt Rock 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -29.491176746527 31.243436783552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang