Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

27 Robbins Road

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen partytjies of funksies word op die perseel toegelaat nie.

Geen harde musiek word toegelaat nie, musiek moet teen 22:00 afgeskakel word.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

’n Daaglikse skoonmaakdiens word by die huur ingesluit. Die vrou wat skoonmaak daag ongeveer 09:00 op. Indien gaste wil dat sy vroeër of later moet opdaag, of glad nie moet kom nie, stel asb. die gasheer in kennis.

Rook word toegelaat, maar slegs buite die huis.

Indien enigiets breek tydens gaste se verblyf moet die gasheer asb. in kennis gestel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robbins-weg 27, Salt Rock, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzMGViMmE0LTRhMDEtNGFjZC04NmM1LTIyOWQzYjQ3NzNmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 19 5 1 5 27 Robbins Road Salt Rock 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -29.491176746527 31.243436783552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem