12 gaste
5 slaapkamers
8 beds
5 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 27 Valley Road, Salt Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
27 Valley Road is 'n pragtige vakansiehuis in die kusdorpie Salt Rock in Ballito. Die huis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf omring deur lowerryke groenigheid. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na luukse vakansieverblyf stapafstand vanaf Salt Rock-strand. Die pragtige huis bied slaapplek aan 10 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers.
Die eerste, tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel die gastebadkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 beddens wat slegs vir kinders geskik is, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 2 slaapkamers op die grondverdieping en die ander slaapkamers is bo.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, lugbraaier, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 10 stoele en lei na die leefarea en 'n kroegarea. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na die binnehof met 'n swembad en braai-area.
Daar is ook 'n TV, pooltafel en gemaklike sitplek in die kuierarea, asook 'n balkon met sitplek en 'n prentjiemooi uitsig. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 27 Valley Road, Salt Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 27 Valley Road het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Valley Road, Salt Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang