Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (29)

Resensies van Salt Rock

4.6 / 5  
volgens 104 resensies
Lees regte resensies van Salt Rock van 104 geverifieerde gaste.
Indien jy Salt Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Salt Rock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt Rock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt Rock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Salt Rock Akkommodasie

28 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Salt Rock

Villa Med staan aan die land se kant van Compensation Beach Pad, net 5 minute se stap vanaf Willards en Thompson Bay Beach, twee puik swemstrande. Hierdié woonstel is op die eerste verdieping geleë en het 3 slaap...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Salt Rock

2 On Valley Villa is in Umhlali Beach aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal, 50 km vanaf Durban en 25 km van King Shaka Internasionale Lughawe af geleë. Dié asemrowende kuslyn bied verskeie doendinge wat gaste weer ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Salt Rock

Zuider Zee Gastehuis bied gerieflike en bekostigbare privaat en suite-gastekamers, B&B-verblyf en 2 selfsorg-houthutte in 'n luisterryke, rustige tuin met lieflike uitsigte oor die vallei onder dit en die see in die...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Salt Rock

Chart Manor Cottage and Bachelor Flat is in Salt Rock, KwaZulu-Natal, 'n area wat bekend is vir skilderagtige roetes, staproetes, strande, branderplankry en ikoniese besienswaardighede, soos Salt Rock Beach vir bran...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Salt Rock

Evergreen is in Salt Rock, ’n dorpie net noord van Ballito en Shaka's Rock aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal geleë. Dié dorp is ’n gewilde vakansiebestemming vir vele Suid-Afrikaners en is welbekend vir goeie...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Salt Rock

Coral Dreams & Seaside Spa Apartment skuil in die lowerryke Salt Rock, net 150 van die hoofstrand af. Luister na die see net 150 m van die veranda af. Verblyf word in 2 individuele eenhede gebied. Elke eenheid het ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Salt Rock

Salt Break Apartment is 'n knus oopplan-woonstel vir 2 gaste, slegs 800 m vanaf Salt Rock-strand. Die woonstel is op die eerste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toil...

50% af Aanbod!
VanafR1 550
R775
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Salt Rock

Sea-renity Holiday Apartment is 'n woonstel wat ideaal geleë is net 'n kort entjie se stap na die hoofswemstrand by Salt Rock aan die idilliese Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Die strand het lewensredders wat 7 dae 'n...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Salt Rock

Fairview Guest House bied selfsorgverblyf wat uitkyk oor die pragitge Dolfynkus in Salt Rock, 10 km noord van Ballito en slegs 20 minute se ry van King Shaka Internasionale Lughawe af. Dié gastehuis beskik oor 3 e...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Salt Rock

Petite Provence B&B het 'n outentieke Frans-Provensaals-styl en is in 'n welige tuin wat deur 'n bewarea omring is geleë, net 350 m van Salt Rock se hoofswemstrand af. Die B&B is ideaal vir 'n rustige vakansie of '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Salt Rock akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Dolfynkus blad indien jy na meer Dolfynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za