+14
Selfsorg in Knysna

Pirates View Knysna

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Old Cape Road, 28 Eastford Country Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Pirates View Knysna is 'n lieflike eenheid op die grondverdieping wat deur die woud, see-uitsigte en af ​​en toe wild- en voëllewe omring word. Dit is op dieselfde eiendom as die eienaar se hoofhuis geleë.

Die eenslaapkamereenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die slaapkamer lei na die kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies waar gaste maaltye kan geniet. Die eenheid het 'n TV met die volle DStv-pakket, Netflix, Amzon en gratis WiFi.

Die eenheid lei na 'n pragtige terras met sitplek en 'n uitsig oor die dorpie in die verte. Daar is ook 'n lieflike grasperk waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet. Die eiendom is 5 km vanaf die dorp en langs die Simola Gholf-landgoed.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mione Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Old Cape Road, 28 Eastford Country Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pirates View Knysna het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Old Cape Road, 28 Eastford Country Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdb4ae27cf9efa3e7afdc081215d040f2e9abe7f43cc15ca0047fa2001061bfcd2efa55ce4a69b97ff4c54975c50c645d99d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Old Cape Road 28 Eastford Country Estate 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.018125121063 23.024074824011
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang