Pick your preferred language

English

Afrikaans

+55
Gastehuis in Barberton

28 on Andrew

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 28 Andrew Street, Barberton, Mpumalanga, 1300, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

28 on Andrew is ’n bekoorlike gastehuis in die sonderlinge dorpie Barberton.

Die verblyf bied slaapplek aan 14 gaste in 7 slaapkamers. Daar is 4 slaapkamers apart van die hoofhuis. Elke kamer het 'n privaat ingang. Vyf kamers het dubbelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Een kamer het 2 driekwartbeddens en die ander kamer het 'n koningingrootte-bed.

Daar is 4 slaapkamers met waaiers en 3 kamers het lugversorging. Elke kamer het yskas, TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n gemeenskaplike braai-area, swembad, Jacuzzi en buitekombuisie met 'n mikrogolf, borde, glase, 'n strykyster en strykplank.

Gaste kan 4x4-roetes, voetslaan, valskermsweef, bergfietsry, vierwielfietsry, perdry en mikro-vliegtuigvlugte in die area geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Carina F
Saam met vriende
5.0
Netjies met goeie diens. Ons het heerlik gebly en alles gehad wat ons nodig gehad het.
Aug 2025
Cas P
5.0
Gerieflike verblyf met goeie ligging; hulpvaardige en aangename gasvrou. Het heerlik gebly vir 'n vinnige oornagstop gevolg deur 'n lekker ontbyt teen...
Sien meer
Jun 2025
Louis G
Saam met vriende
5.0
The stay was for an event in Barberton. The host was very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Philie V
Saam met lewensmaat
4.8
Aangenaam, dankie. Netjies en baie vriendelik, dankie.
Aug 2025
Nicola S
Saam met lewensmaat
4.0
Net vir oorslaap is die plekkie perfek. Die slaap plekkie is netjies.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 28 Andrew Street, Barberton, Mpumalanga, 1300, Mpumalanga
  • Gaste dink 28 on Andrew het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 745
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 745
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 745
per nag (plek vir 2)
Bespreek

28 Andrew Street, Barberton, Mpumalanga, 1300, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7kk8CLVzgs2FviPr4GbWysOmQErv8Ww9WWmmcN5VsAZ1Xqt5g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 28 Andrew Street Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.78297 31.058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang