28 on Andrew

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

28 on Andrew is ’n bekoorlike B&B in die sonderlinge dorpie Barberton.

Die verblyf bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers apart van die hoofhuis en 1 kamer is in die hoofhuis. Elke kamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. 2 van die kamers lei na die swembadarea.

Daar is 3 slaapkamers met ’n waaier en die vierde een het lugversorging. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en daar is ’n gemeenskaplike braai-area, swembad en Jacuzzi.

Gaste kan 4x4-roetes, voetslaan, valskermsweef, bergfietsry, vierwielfietsry, perdry en mikro-vliegtuigvlugte in die area geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 28 On Andrew gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]