- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Andrew Street, Barberton, Mpumalanga, 1300, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
28 on Andrew is ’n bekoorlike gastehuis in die sonderlinge dorpie Barberton.
Die verblyf bied slaapplek aan 14 gaste in 7 slaapkamers. Daar is 4 slaapkamers apart van die hoofhuis. Elke kamer het 'n privaat ingang. Vyf kamers het dubbelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Een kamer het 2 driekwartbeddens en die ander kamer het 'n koningingrootte-bed.
Daar is 4 slaapkamers met waaiers en 3 kamers het lugversorging. Elke kamer het yskas, TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n gemeenskaplike braai-area, swembad, Jacuzzi en buitekombuisie met 'n mikrogolf, borde, glase, 'n strykyster en strykplank.
Gaste kan 4x4-roetes, voetslaan, valskermsweef, bergfietsry, vierwielfietsry, perdry en mikro-vliegtuigvlugte in die area geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annamarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 28 Andrew Street, Barberton, Mpumalanga, 1300, Mpumalanga
- Gaste dink 28 on Andrew het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Andrew Street, Barberton, Mpumalanga, 1300, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang