6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - 28 Ramsgate Dunes, Shore Drive, Ramsgate, 4358, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
28 Ramsgate Dunes is 'n dupleks in 'n veilige kompleks in Ramsgate, 'n bekoorlike kusdorp aan die Suidkus van Kwa-Zulu-Natal.
Die dupleks het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n klubhuis. Nabygeleë doendinge sluit swem, visvang, gholf, voetslaan, skubaduik en bootvaart in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 28 Ramsgate Dunes, Shore Drive, Ramsgate, 4358, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 28 Ramsgate Dunes het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Ramsgate Dunes, Shore Drive, Ramsgate, 4358, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang