Stylish, luxurious, super clean, safe, 300 m from the beach.
This is a special holiday unit. Ultra modern, neat, luxurious and safe. Has all the facilities you will need, a 'home away from home'. The unit is about 300 m from the beach and about 500 m from the swimming beach. Very safe with good braai facilities. The kitchen has a washing machine and dishwasher. There is a small shop and restaurant/bar down the street. There is ample parking, with the unit well sheltered away from the main street and under roof which protects well from wind and rain. The unit is located close to the village and for the fit people, nice jogging and walking trails. The host/s are very friendly and helpful.
Stylvol, luuks, super skoon, veilig, 300 m van die strand af.
Die is 'n besondere vakansie-eenheid. Ultra modern, netjies, luuks en veilig. Beskik oor al die geriewe wat jy nodig gaan hê, 'n 'home away from home'. Die eenheid is so 300 m van die strand af en so 500 m van die swemstrand af. Baie veilig met goeie braai geriewe. Die kombuis beskik oor 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Daar is 'n klein winkeltjie en restaurant/kroeg af in die straat. Daar is ruim parkering, met die eenheid goed beskut weg van die hoofstraat en onder dak wat goed keer teen wind en reën. Die eenheid is naby die dorpie geleë en vir die fikse mense, lekker draf- en staproetes. Die gasheer/e is baie vriendelik en behulpsaam.
Thank you very much for the positive feedback. It means a lot to us to hear that you enjoyed the unit, amenities and location so much. It was a privilege to host you, and we hope to welcome you again in the future.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit beteken vir ons baie om te hoor dat julle die eenheid, geriewe en ligging so geniet het. Dit was ’n voorreg om julle te huisves, en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
This review has been automatically translated using Google.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaec14e941beee3f26ff3c3e8f6a5d48c0ff53da59e7de213384c1948200504776b7ecaac15e5a52a32c18c40af347dcb44e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R4 500 per night (sleeps 4)
151528 Claude Urban DriveCola Beach6573Western Cape021 201 890114:00-18:0011:00-34.034635922.805081476057