+34

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Shaun E
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Stylvol, luuks, super skoon, veilig, 300 m van die strand af. Die is 'n besondere vakansie-eenheid. Ultra modern, netjies, luuks en veilig. Beskik oor al die geriewe wat jy nodig gaan hê, 'n 'home away from home'. Die eenheid is so 300 m van die strand af en so 500 m van die swemstrand af. Baie veilig met goeie braai geriewe. Die kombuis beskik oor 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Daar is 'n klein winkeltjie en restaurant/kroeg af in die straat. Daar is ruim parkering, met die eenheid goed beskut weg van die hoofstraat en onder dak wat goed keer teen wind en reën. Die eenheid is naby die dorpie geleë en vir die fikse mense, lekker draf- en staproetes. Die gasheer/e is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
28 Shades
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit beteken vir ons baie om te hoor dat julle die eenheid, geriewe en ligging so geniet het. Dit was ’n voorreg om julle te huisves, en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

28 Claude Urban Drive, Cola Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaec14e941beee3f26ff3c3e8f6a5d48c0ff53da59e7de213384c1948200504776b7ecaac15e5a52a32c18c40af347dcb44e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 28 Claude Urban Drive Cola Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.0346359 22.805081476057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang