2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kuiseb Avenue, Langstrand, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Gerieflik geleë tussen Walvisbaai en Swakopmund, en net 'n klipgooi van die strand af, bied hierdie eenheid die perfekte basis om die omgewing te verken.
28 Sunset View eenslaapkamer-eenheid is perfek vir 'n enkelreisiger, paartjie of jong gesin en bied slaapplek vir 2 volwassenes. Dit beskik oor 'n ruim hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en vir ekstra slaapplek is daar 'n dubbelbed.
Binne die eenheid sal gaste al die geriewe vind wat hulle benodig vir 'n gemaklike verblyf, insluitend 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Daarbenewens is daar 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, Nespresso-masjien en 'n slim-TV.
Gratis internettoegang en veilige parkering binne die kompleks word ook voorsien vir gaste se gerief.
Verken die pragtige omgewing van Walvisbaai en Swakopmund, met maklike toegang tot die strand vir sonbaai, swem en watersport. Boonop bied die eenheid se sentrale ligging gerieflike toegang tot plaaslike besienswaardighede, winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kuiseb Avenue, Langstrand, Erongo
- Gaste dink 28 Sunset View het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kuiseb Avenue, Langstrand, Erongo
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang