+44
Selfsorg in St. Lucia

28 The Bridge

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Mckenzie Street, The Bridge Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

28 The Bridge is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in St. Lucia. Die kompleks is op die oewer van die iSimangaliso Vleilandpark geleë.

Die woonstel met lugversorging beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en sluit 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof in.

Die sitarea langsaan het 'n TV met Netflix en sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas, 'n wassery, 'n muurbal- en tennisbaan, veilige parkeerplek en direkte toegang tot 'n privaat jetty by die riviermonding.

28 The Bridge is naby winkels, 'n rits restaurante, die strand, bootritte, diepsee-hengelplekke en instansies wat wildritte aanbied geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Simeon V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en skoon eenheid. Veilig. Goeie ligging. Goeie diens. Ons het baie lekker gebly. Die ligging was ook goed. Naby genoeg om sommer te stap na di...
Sien meer
Okt 2025
Lizette J
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Baie netjies, moderne afwerkings, perfek vir 4 persone. Sal vir seker aanbeveel en weer daar gaan bly.
Jan 2025
Heinz B
Gesin met klein kinders
4.8
Rustig. Was lekker, maar woonstelle is baie naby aan mekaar. Geen privaatheid.
Jun 2026
Vanishree R
Saam met lewensmaat
4.4
Great. Our stay was lovely, the place is beautiful and comfy. My only gripe would be that the bedding smelled a bit musky. Walking dist...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Rika D
Gesin met tieners
4.2
Baie lekker en rustig. Dis 'n baie lekker plek op die grondvloer en in die hoofstraat en is baie netjies en mooi binne. Daar is egter 'n paar basiese ...
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 22 Mckenzie Street, The Bridge Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 28 The Bridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

22 Mckenzie Street, The Bridge Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66efb6c3f9bd757495404eedbdf48d88a50e498548031adc2c11bf095dd12186e3355662d3fc8d5c58960947e9ccfb24605f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Apartments 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.372421 32.412231
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang