Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12
Selfsorg in Groen Kalahari

28°South Self-catering Unit

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • AH 96, Schroder, Kakamas, 8870, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

28°South Self-catering Unit is op 'n kleinhoewe in Schroder, sowat 5 km van Kakamas af geleë. Die eenheid is privaat en bied veilige parkeerplek vir jou voertuig.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbed. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n bad met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n platskerm-TV met 'n DStv-gastehuispakket en WiFi.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Elzan V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie waarde vir geld en beslis ’n versteekte juweel. Ons het ’n heerlike oornagverblyf gehad. Die gasheer was baie verwelkomend, ook teenoor ons...
Sien meer
Des 2025
Chris H
Saam met vriende
5.0
Fantasies! Fantasies geriewe. Alreeds ons 2de keer wat ons van hierdie oornagplekkie gebruikmaak. Eienaars is baie gasvry.
Sep 2025
Dominique O
5.0
Dit was mooi, rustig en baie veilig. Ja, ons het baie lekker gebly! Baie oulike mense, baie vriendelik. Rustig en baie veilig. Dit was baie netjies en...
Sien meer
Apr 2025
Vivienne A
Gesin met klein kinders
4.6
Would definitely book there again. I would definitely recommend 29° South self-catering to anyone travelling with family. My kids enjoy...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Oswald R
Gesin met klein kinders
4.4
Great. We enjoyed our stay but left after one night although we booked for 2 nights. It is a quiet place for overnight travellers. We d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Doris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • AH 96, Schroder, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink 28°South Self-catering Unit het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

AH 96, Schroder, Kakamas, 8870, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64ec8cc888af1f514858330d27fafde99e9a5ce2919c784a1ab1d65df28fe7307ba9c0b46a7264e74b0f6f703fdaf2126f22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 AH 96 Schroder 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.741820082045 20.597577688208
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang