Pick your preferred language

English

Afrikaans

+24
Selfsorg in Astonbaai

29 Dolphin Bay

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Sandpiper Avenue, Unit 33 Dolphin Bay, Aston Bay, 6332, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

29 Dolphin Bay is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Dolphin Bay-kompleks in Astonbaai en is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n kusvakansie.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en gaste deel die tweede badkamer met 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die aangrensende sitarea en eetarea het oorgenoeg sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Omsetter hou 'n paar toestelle tydens kragonderbrekings aan.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe soos 'n swembad en braai-area, asook veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is stapafstand vanaf die strand en natuurreservate.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Sandpiper Avenue, Unit 33 Dolphin Bay, Aston Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink 29 Dolphin Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

5 Sandpiper Avenue, Unit 33 Dolphin Bay, Aston Bay, 6332, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc53cb39cc9057ada50914775d64b7bf3c4802113822902e9e1b58e98c3f8929111a2ac3934e3d8df70effceb6066d1f4fd71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 5 Sandpiper Avenue Unit 33 Dolphin Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.08370130941 24.906282476583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang