29 Le Paradis
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 64 Compensation Beach Road, 29 Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
29 Le Paradis is 'n selfsorg-dakwoonstel op die strandfront, geleë op die gewilde Ballito-promenade. Hierdie ruim eenheid bied see-uitsigte en gemaklike leefareas, en is binne loopafstand van Clarke Bay-strand, restaurante, kafees en winkels geleë.
Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n instapstort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër in. Die oopplan-leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek, 'n TV en skuifdeure wat lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n gasbraai.
Bykomende geriewe sluit in WiFi, lugversorging, plafonwaaiers en verduisteringsgordyne. Gaste het toegang tot gemeenskaplike tuine, 'n swembad vir volwassenes, 'n plonspoel vir kinders en direkte toegang tot die strand binne die veilige kompleks met toegangsbeheer.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elsbeth Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 143
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 64 Compensation Beach Road, 29 Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
64 Compensation Beach Road, 29 Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang