+50
Selfsorg in Arniston

2 Harbour Street

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Wiehahn K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Great stay. We had a wonderful time staying in both houses. The location is great, within walking distance from multiple beaches. We were a group of 14 people and had more than enough space. All the details were communicated clearly and it was easy to check in and check out. I would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franklin F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lekke. Baie lekker huis geskik vir familie. Wonderlike diens vanaf eienaar en Tannie Florrie. WiFi ontvangs bietjie swak in die boonste kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette U
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Heerlike familie-naweek! Die eiendom was ideaal vir ons familie-naweek. Beide huise is goed toegerus, en ruim met genoeg badkamers en kuierplek. Florrie het ons met 'n groot glimlag ontvang, en alles vir ons gewys en verduidelik. Die kinders kon veilig speel in die omheinde tuin. Ons het die buite kuierplek baie geniet. Ons sal definitief weer daar gaan bly as ons 'n groot groep is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merten J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Luukse verblyf in 'n fantastiese omgewing. Die verblyf was fantasties en die Arniston omgewing is kos vir die siel. Sal graag weer in dieselfde huis kom vir 'n foto vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
2 Harbour Street
Wow. Thank you so much for your super review. We would love to have you back at any time.

Kyle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

The cottage had all that you need, was clean and tidy and perfectly positioned! We loved our stay. The cottage had all that you need, was clean and tidy and perfectly placed close to the beach. Arniston is such a gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janelle V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

We will come back soon! What a pleasant stay. We had such a warm welcome. The house was spacious and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstaande! Dit was heerlik om daar te bly - 'n baie lekker huis, alles kraakskoon en netjies. Ek sal beslis weer daar wil bly; vir ons almal was dit 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridgette W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

The perfect house for us! Absolutely the best house we have stayed in, in Arniston! We were a group of 9 and this house was perfect for 5 kids and 4 adults. Easy, spacious, convenient layout, wonderful patio and braai area, very close to Roman Beach, all the amenities that one needs for a good break. We will most certainly be returning! Sylvia was a delightful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Recommended. Great place to stay - we booked both 2 and 2A. We were a bit disappointed with the interleading bedroom upstairs, and the beds in one room (definitely not mattresses for adults), but the rest of the place was well kept, clean, and had everything that we needed for the weekend. WiFi was great too and super happy that there was enough warm water for all the guests to take a shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Heerlik gebly. Goeie sentrale ligging. Gasheer is op die bal en ons geakkommodeer met ekstra versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 534
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 534
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 534
per nag (plek vir 8)
Bespreek

2A Harbour Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee5e1baedf6127c362e611e40f5d351225c833b85f7fa77e77dc798691905eaa241115b9a0cc4612810288f71f4c35c3276c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R2 533 per nag (plek vir 8) 38 5 1 5 2A Harbour Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.671078732762 20.231285001673
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang