Pick your preferred language

English

Afrikaans

+13

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 2nd Avenue, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

2nd Avenue is 'n lieflike huis in Oosterville, Upington, wat knus en gerieflike oornagverblyf bied. Die eenheid is ideaal vir verblyf vir twee persone.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kamer lei na 'n toegeboude braai-area met 'n kombuisie, 'n etenstafel en gemaklike sitplek, en dit lei na 'n stoep met 'n swembad. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Binne is daar ook 'n yskas-vrieskas en 'n TV.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis is naby die Mediclinic Hospitaal, Hoërskool Duineveld en Kalahari Mall geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Salomé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 13 2nd Avenue, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink 2nd Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 2nd Avenue, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41d15595892a2af95cdc07b4231a7c4f2dc1601b779d1ad6fb430323a4bb8e87e2caddbc04f48316c5de44f2d10fdcc958a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 13 2nd Avenue Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.442057065883 21.26519134014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang