4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 2nd Avenue, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
2nd Avenue is 'n lieflike huis in Oosterville, Upington, wat knus en gerieflike oornagverblyf bied. Die huis is ideaal vir 'n klein gesin wat vakansieverblyf soek.
Die huis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 2 matrasse vir kinders.
Die huis lei na 'n toegeboude braai-area met 'n kombuisie, 'n etenstafel en gemaklike sitplek, en dit lei na 'n stoep met 'n swembad. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Binne is daar ook 'n yskas-vrieskas en 'n TV.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis is naby die Mediclinic Hospitaal, Hoërskool Duineveld en Kalahari Mall geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Salomé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 13 2nd Avenue, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink 2nd Avenue het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 2nd Avenue, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang